Bambi
Kleuterskool en Nasorgsentrum
Inligting
-
Daaglikse program
-
Jaar program
-
Spyskaart
Daaglikse
Da
Daaglikse program vir kinders onder 3 jaar
-
06:00 Ontvangs van kinders en vryspel
-
08:30 Ontbyt
-
Toilet tyd en "potty training"
-
10:00 Rooibos tee / koeldrank
-
11:00 Speeltyd binne gedurende die winter en buite gedurende die somer indien die weer dit toelaat
-
Gesiggies en handjies wastyd
-
11:30 Middagete
-
12:00 Slaaptyd
-
02:00 Speeltyd binne gedurende die winter en buite gedurende die somer indien die weer dit toelaat
-
03:00 Gesiggies en handjies wastyd
-
04:00 Rooibos tee / koeldrank en storietyd
-
06:00 Skool sluit
-
Daaglikse program vir kinders bo 3 jaar en Graad R
-
06:00 Ontvangs van kinders en vryspel
-
08:30 Ontbyt
-
Opruim en toiletroetine
-
09:00 Godsdienskring en bespreking
-
09:30 Klasonderrig wat bestaan uit
-
Afrikaanse en Engelse liedjies en rympies
-
Poppespel
-
Liggaamsoefeninge
-
Verf of inkleur, teken, knip of speel met klei alles in lyn met die week se tema
-
Bak en brou elke 2de Vrydag
-
10:30 Rooibos tee / koeldrank
-
Vryspel binneshuis gedurende die winter en buite gedurende die somer indien die weer dit toelaat
-
Buitemuurse aktiwiteite word aangebied aan belangstellendes
-
11:30 Toiletroetine
-
11:45 Middagete
-
12:30 Storiekring en rustyd
-
02:00 Koeldrank / tee
-
Speeltyd binne gedurende die winter en buite gedurende die somer indien die weer dit toelaat
-
Buitemuurse aktiwiteite word aangebied aan belangstellendes
-
03:45 Toebroodjies en water
-
04:00 Toiletroetine
-
06:00 Skool sluit
Spyskaart
* Alle maaltye word daagliks op die perseel deur ons kombuis personeel voorberei
* Babas se middagete word fyn gemaak
Maandag Dinsdag Woensdag Donderdag Vrydag
Ontbyt Mieliepap met melk Hawermout met melk Matabellapap met Hawermoutpap met Mieliepap met melk
en suiker en suiker melk en suiker melk en suiker suiker
Oggend
verversing Tee / koeldrank Tee / koeldrank Tee / koeldrank Tee / koeldrank Tee / koeldrank
en snoeperye en snoeperye en snoeperye en snoeperye en snoeperye
Middagete Hoenderbredie Maalvleisbredie met Visvingers, kapokaartels Maalvleisbredie Eiers, bruinbrood en
met n' beetslaai wortelslaai en pampoen (somer) en wortelslaai tamatieslaai
Groentesop Jellie & vla
met vleisbasis en
saadpeule en
bruinbrood (winter)
Jellie & vla
Middag
verversings Tee / koeldrank Tee / koeldrank en Tee /koeldrank en Tee / koeldrank en Tee / koeldrank en
en bruinbrood bruinbrood bruinbrood bruinbrood bruinbrood
toebroodjies met toebroodjies met toebroodjies met toebroodjies met toebroodjies met
Marmite stroop grondboontjiebotter stroop met konfyt
Jaar program
Die jaar program volgens week temas is soos volg:
14/01 - 16/01 : Leer my maats ken
19/01 - 23/01 : Goeie maniere
26/01 - 30/01 : Water
02/02 - 06/02 : Tuinbou
09/02 - 13/02 : Die Dokter
16/02 - 20/02 : My liggaam en sintuie
23/03 - 25/03 : Ek en my medemens
02/03 - 06/03 : Vorms en kleure
09/03 - 13/03 : Oupa en Ouma
16/03 - 20/03 : Insekte
23/03 - 25/03 : Paasfees
Skoolvakansie vanaf 25 Maart tot 13 April 2015
13/04 - 17/04 : My kerk
20/04 - 24/04 : Sport
28/04 - 30/04 : Troeteldiere en hul wonings
04/05 - 08/05 : Die Boer
11/05 - 15/05 : Hemelvaart en my Moeder
18/05 - 22/05 : Padvervoer
25/05 - 29/05 : Padveiligheid
01/06 - 05/06 : Haarkapper en netheid
08/06 - 12/06 : Trein stasie
15/06 - 19/06 : Die Boer
22/06 - 26/06 : My vader
Skoolvakansie vanaf 26 Junie tot 20 Julie 2015
20/07 - 24/07 : Lughawe
27/07 - 31/07 : Veiligheid in en om die huis
03/08 - 07/08 : Die Polisie
11/08 - 14/08 : Speelgoed
17/08 - 21/08 : My land Suid - Afrika
24/08 - 28/08 : Wilde diere
07/09 - 11/09 : Waterdiere
14/09 - 18/09 : Seisoene
21/09 - 25/09 : Mense van ander lande
28/09 - 02/10 : Vrugte en groente
Skoolvakansie vanaf 2 Oktober tot 12 Oktober 2015
12/10 - 16/10 : Watervervoer
19/10 - 23/10 : My woning
26/10 - 30/10 : Die Brandweer
02/11 - 06/11 : Sirkus
09/11 - 13/11 : Die Tandarts
16/11 - 20/11 : Die Dieretuin
23/11 - 27/11 : Groot Skool
30/11 - 04/12 : Regte en verantwoordelikheid
07/12 - 11/12 : Kersfees Christusfees