top of page
Bambi
Kleuterskool en Nasorgsentrum
Nuus en spesiale geleenthede

Foto dag
6/10/2016
Fotos sal geneem word op 6 Oktober 2016 vanaf 9 uur. Onthou om jou bestelling te plaasa by die skool end die gelde voor die 6de Okteober te betaal.

Bak & Brou Vrydae
Elke tweede Vrydag is Bak en Brou Vrydag by Bambi. Dis n' tyd waar ons ons verbeelding vrye teuels kry!
bottom of page