top of page

Meer oor ons

Bambi Kleuterskool is is n' kleuterskool in Brakpan met 30 jaar se ondervinding in die ontwikkeling van babas tot Graad R.

 

Ons streef om n' veilige omgewing te skep waar jou kind kan groei en ontwikkel met Christelike waardes as grondslag.

 

Met deelname aan speletjies, sport aktiwiteite en stimulerende opvoedkundige programme bied ons n'gebalanseerde omgewing wat die totale welstand van u kind bevorder.

 

Ons passie is kinders en dat elkeen uniek is en as sulks behandel word.

 

Kits feite oor Bambi:

  • Gestig in 1985

  • Ons bied voldag en halfdag toesig vir babas vanaf 3 maande to Graad R, asook naskool sorg

  • Oop van 06:00 tot 18:00 Maandag tot Vrydag

  • Bied vervoer dienste skool toe, na buitemuurse aktiwiteite en huis toe

  • Skoolvakansies oop, maar sluit wel vir ongeveer 3 weke gedurende die Kersseisoen

  • Ons voorsien ontbyt en n' gebalanseerde middagete asook drinkgoed gedurende die dag en toebroodjies in die namiddag

  • Ligging: Ons is gelee op die hoek van Derby Laan en Stasieweg in Dalview

  • Ander aktiwiteite: Ballet, Kinderkinetika, Computer klasse, Muskiek klas, kick boxing en Vrydae Bak en Brou

Aansoekvorm en fooie vir 2016

© 2015 by Bambi Kleuterskool en Nasorgsentrum.

Proudly created with Wix.com

bottom of page